New here? Sign Up Have an account?

Is jy die een met my naam in jou hartjie...

Ek is mal oor diere.. As ek moet dress dan kan ek.. As ek kan kaalvoet loop met mis tussen my tone dan sal ek... As ek moet lyk soos n poppie doen ek maar as ek ek is dan is ek ek....As jy nie van diere hou is ek nie die een. As jy nie jouself van dag een is bly asb weg. As jy nie GOD in jou lewe het los my uit want ek begin my dag met die Vader en eindig my dag met God. Veder is ek n vriendelike opregte person wat als sal doen vir jou.

Sign Up 100% FREE to Get In Touch

Signup Free Today