New here? Sign Up Have an account?

Eks opsoek na geselskap

Female (36) looking for Male Anzac, Gauteng, South Africa

Eks 25, ek woon in Brakpan. Ek is n nie roker en hou nie van rook nie. Ek is vroeg die jaar geskei ek was 8 jaar saam my ex en is nou baie aleen en soek regtig geselskap. Die stilte deur die dag is regtig nie lekker nie.

Ekt geen kinders maar is baie lief vir my diere. Eks 1.72m ekt bruin hare en is hard besig om weer my lyf terug te kry na wat dit was. Deur die laaste 2 jaar se hartseer het ek soos messte vrouens maar gewig an gesit maar sal weer reg kom lol so eks ongelukkig nie n fhm model nie lol.

Verder weet ek nie wat om meer te se nie. Ekt goeie idiale en glo ek maak n goeie maatjie

Sign Up 100% FREE to Get In Touch

Signup Free Today